Welcome to Stilbaai Medies

 

Stilbaai medies is the medical rooms of doctors Karlien van Zyl and Hannelie Louw, general medical practitioners in Still Bay. The general practitioner are typically the first point-of-contact for patients when they feel ill or experience a basic injury. The doctor makes a diagnosis of the patient's condition using simple procedures. She then decides how to treat the patient and whether to refer the patient to a specialist for more involved care.  

Welkom by Stilbaai Medies

 

Stilbaai medies is the kamers van dokters Karlien van Zyl en Hannelie Louw, algemene mediese praktisyns in Stilbaai. Die algemene paraktisyn is tipies die eerste punt van behandeling wanneer 'n pasient siek voel of hom/haar self beseer.  Die dokter maak 'n diagnose van die pasient se siekte toestand deur eenvoudige toetse te gebruik. Sy besluit dan hoe om die pasient verder te behandel of te verwys na 'n spesialis vir meer gevorderderde behandeling.